Lionel Atwill

Lionel Atwill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1885-03-01)1 Maart 1885
Sterfte 22 April 1946 (op 61)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lionel Atwill (1 Maart 1885 – 22 April 1946) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mystery of the Wax Museum (1933), Captain Blood (1935), Sherlock Holmes and the Secret Weapon (1942), en To Be or Not to Be (1942).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search